Adam Levine

Adam Levine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Adam Levine in 2011

Geboortenaam Adam Noah Levine
Geboorte 18 Maart 1979 (1979-03-18)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Behati Prinsloo
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en komponis
Webwerf maroon5.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Levine is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, komponis, en akteur. Hy is die voorsanger van die pop rock-groep Maroon 5. Levine is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually (2003), Begin Again (2013), Popstar: Never Stop Never Stopping (2016), en Sing Street (2016). Hy is getroud met die Namibiese model Behati Prinsloo.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search